KLEUTERSKOOL program: OPSIE B.1 (Afrikaans)

R5 860,00

OPSIE B.1: Afrikaans

Die KLEUTER program vir KLEUTERSKOLE het:
• 7 LEERUITKOMSTES met 24 aktiwiteite,
• 1000e begrippe,
• Word in stasies van 4 gedoen,
• Daar is genoeg LEERDER borde vir elke stasie en genoeg stelle sodat elke
kind kan deelneem.
• Elke aktiwiteit stimuleer ‘n klomp vaardighede gelyk,
• Daar is ‘n beloning na elke aktiwiteit en dis
• HOPE PRET vir die kinders!

Add to Wishlist

Description

Ons glo dat daar 7 LEERUITKOMSTES in die vroeë kinderjare is. Ons 24 aktiwiteite is
ingedeel in hierdie Leeruitkomstes en dit lê die FONDASIE vir FORMELE onderrig. Dit is
soos legkaartstukke wat vasgelê word en elke jaar vanaf 2 tot 5 jarige ouderdom
moet herhaal. Sonder hierdie PRENTJIE, gaan niks vir die kind in graad 1 sin maak
nie. Saam met hierdie prentjie is daar 52 VAARDIGHEDE nodig vir
SKOOLGEREEDHEID! SLIMSPEL lê hierdie fundamentele fondasie, met ander woorde,
Slimspel het die breinwerk en beplanning vir jou reeds gedoen!

Additional information

Weight 7 kg
Dimensions 60 × 41 × 19 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KLEUTERSKOOL program: OPSIE B.1 (Afrikaans)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart (0 items)
Cart (0 items)