Die KLEUTER program vir KLEUTERSKOLE het:
• 7 LEERUITKOMSTES met 24 aktiwiteite,
• 1000e begrippe,
• Word in stasies van 4 gedoen,
• Daar is genoeg LEERDER borde vir elke stasie en genoeg stelle sodat elke
kind kan deelneem.
• Elke aktiwiteit stimuleer ‘n klomp vaardighede gelyk,
• Daar is ‘n beloning na elke aktiwiteit en dis
• HOPE PRET vir die kinders!