Description
Ons glo dat daar 7 LEERUITKOMSTES in die vroeë kinderjare is. Ons 24 aktiwiteite is ingedeel in hierdie Leeruitkomstes en dit lê die FONDASIE vir FORMELE onderrig. Dit is soos legkaartstukke wat vasgelê word en elke jaar vanaf 2 tot 5 jarige ouderdom moet herhaal. Sonder hierdie PRENTJIE, gaan niks vir die kind in graad 1 sin maak nie. Saam met hierdie prentjie is daar 52 VAARDIGHEDE nodig vir SKOOLGEREEDHEID! SLIMSPEL lê hierdie fundamentele fondasie, met ander woorde, Slimspel het die breinwerk en beplanning vir jou reeds gedoen!











Reviews
There are no reviews yet.