-
Graad 1
R2 350,00Graad 1:• Taalleer Werkboek met stories, begripsvrae, Taalleer en oefeninge en SLIMSPEL se geheue spel.
• 2026 Kalender met die kurrikulum/beplanning uiteengesit per dag!
• Klank- en Woordlere by elke les.
• Sinslere by elke klanke familie
• Klanke sirkels met woordbou borde om die klanke vas te lê en te help met woordbou.
• Bingo spel vir die inoefening van die week se woorde.
• Persepsie spel, so leer ons TAALLEER speel-speel, terwyl ons die kind se GEHEUE verbeter! -
KLEUTERSKOOL program: OPSIE B.1 (Afrikaans)
R5 860,00OPSIE B.1: Afrikaans
Die KLEUTER program vir KLEUTERSKOLE het:
• 7 LEERUITKOMSTES met 24 aktiwiteite,
• 1000e begrippe,
• Word in stasies van 4 gedoen,
• Daar is genoeg LEERDER borde vir elke stasie en genoeg stelle sodat elke
kind kan deelneem.
• Elke aktiwiteit stimuleer ‘n klomp vaardighede gelyk,
• Daar is ‘n beloning na elke aktiwiteit en dis
• HOPE PRET vir die kinders! -
KLEUTERSKOOL program: OPSIE B.2 (Engels)
R5 860,00OPTION B.2: English
The PRESCHOOL program for NURSERY SCHOOLS has:
• 7 LEARNING OUTCOMES with 24 activities,
• 1000s of concepts,
• Done in stations of 4 children (per station),
• There are enough STUDENT boards for each station and enough sets so that
every child can participate.
• Each activity stimulates a bunch of SKILLS at once!
• There is a reward after each activity, and it is
• A LOT of FUN for the children!
