Description
Ons glo dat daar 7 LEERUITKOMSTES in die vroeë kinderjare is. Ons 24 aktiwiteite is
ingedeel in hierdie Leeruitkomstes en dit lê die FONDASIE vir FORMELE onderrig. Dit is
soos legkaartstukke wat vasgelê word en elke jaar vanaf 2 tot 5 jarige ouderdom
moet herhaal. Sonder hierdie PRENTJIE, gaan niks vir die kind in graad 1 sin maak
nie. Saam met hierdie prentjie is daar 52 VAARDIGHEDE nodig vir
SKOOLGEREEDHEID! SLIMSPEL lê hierdie fundamentele fondasie, met ander woorde,
Slimspel het die breinwerk en beplanning vir jou reeds gedoen!
































Reviews
There are no reviews yet.