By-Spel

COMING SOON

SKU: BYSPEL1

Description

Daar is niks wat maak dat kinders die onbekende SO onder die knie kry as ‘n SPELETJIE nie! En Taalleer is ongelukkig vir kinders VERVELIG en selfs onnodig om te leer! So, terwyl ma en pa ook hier getoets gaan word, maak ons dit sommer ‘n bord speletjie vir die hele gesin!

Daar is ‘n Engelse speletjie wat SPELLING verbeter en hulle noem dit “the spelling bee”. Hierdie bord-speletjie is SOOS dit, maar NIE dit nie. Dis MEER…! Terwyl woorde met die KLANK TEëLTJIES gebou moet word, moet jy ook ‘n legkaart van 24 stukke kan bou EN soms Taalleer vrae beantwoord wat jou gaan laat kopkrap!

Met 16 temas en 32 woorde om te bou by elke tema, is daar genoeg om van te leer! Kyk hoe vinnig gaan jy moeilike woorde kan spel met hierdie ene! En kyk hoe pa die aftog blaas…

Additional information

Weight 4 kg
Dimensions 60 × 41 × 19 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “By-Spel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart (0 items)
Cart (0 items)