Graad 3

R2 760,00

Graad 3:

• Taalleer Werkboek met stories, begripsvrae, Taalleer en oefeninge en SLIMSPEL se geheue spel.
• 2026 Kalender met die kurrikulum/beplanning uiteengesit per dag!
• Klank- en Woordlere by elke les.
• Sinslere by elke klanke familie
• Klanke sirkels met woordbou borde om die klanke vas te lê en te help met woordbou.
• Bingo spel vir die inoefening van die week se woorde.
• Persepsie spel, so leer ons TAALLEER speel-speel, terwyl ons die kind se GEHEUE verbeter!

Add to Wishlist

Description

Slimspel het ‘n VOLLEDIGE AFRIKAANSE TAALLEER PROGRAM wat fokus op LEES met begrip deur die fondasie te lê vir al die KLANKE FAMILIES.
Hierdie program sluit meer as net ‘n werkboek in met Taalleer oefeninge. Die stories is propvol snaakse goed wat kinders laat lag, die oefeninge is genotvol en voel soos SPEEL! Doe werkboek is gekoppel aan hulpmiddels, soos die Klanke sirkels, die Bingo spel en die Woordhospitaal wat Taalleer en LEES weer PRET maak!

Additional information

Weight 4 kg
Dimensions 60 × 41 × 19 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart (0 items)
Cart (0 items)