• Taalleer Werkboek met stories, begripsvrae, Taalleer en oefeninge en SLIMSPEL se geheue spel.
• 2026 Kalender met die kurrikulum/beplanning uiteengesit per dag!
• Klank- en Woordlere by elke les.
• Sinslere by elke klanke familie
• Klanke sirkels met woordbou borde om die klanke vas te lê en te help met woordbou.
• Bingo spel vir die inoefening van die week se woorde.
• Persepsie spel, so leer ons TAALLEER speel-speel, terwyl ons die kind se GEHEUE verbeter!