Description
Word deel van ons boekklub en ontvang maandelikse toegang tot eksklusiewe inhoud, spesiale aanbiedinge en alles wat ons boekklub bied.
• ‘n gedrukte LEESBOEKIE: 1 uit die reeks van 60 boekies
• 1 gedrukte A3 Taalleer plakkate oor enige van die Taalleer temas, bv VERKLEINWOORDE.
• IETS INTERESSANTS om te lees oor die GOGGAWETENSKAP…


Reviews
There are no reviews yet.